Description
A-Z Plekname van Suid-Afrika
ISBN: 9781770267732
Paperback
R250.00
A-Z Plekname van Suid-Afrika (Digital File) – ‘n alfabetiese lys van stede en dorpe in Suid-Afrika sowel as die meeste plattelandse dorpies en sommige nedersettings en townships waarvoor inligting beskikbaar was. Meer as 900 plekke is ingesluit. A-Z Plekname van Suid-Afrika (ePDF) is propvol fasinerende inligting, nuttige naslaangids en wyd nagevors.
A-Z Plekname van Suid-Afrika
ISBN: 9781770267732
Paperback