Die baie,baie snaakse boek

R160.00

Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies. Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril. Waarom lag Hiƫna die hele tyd? Wat is so verskriklik snaaks?

SKU: 9781776250820 Categories: ,

Description

ISBN 9781776250820

Paperback

Jaco Jacobs

Additional information

Weight 0.190 kg
Dimensions 29 × 22 × 1 cm