Fynbos – Ekologie en Bestuur

R380.00

Of jy nou ‘n grondeienaar of bestuurder van ‘n stuk natuurlike veld in die Kaap, of ‘n besoeker aan hierdie unieke deel van Afrika is, neem dit jou nie lank om die merkwaardige rykdom van die streek te waardeer nie. Bergreekse, valleie, kusgebiede en vleilande dra by tot ‘n ongeewenaarde biodiversiteit van wereldwye belang – in so ‘n mate dat groot dele daarvan Werelderfenis-status verwerf het. Hierdie boek is ‘n gids om besoekers, inwoners, bestuurders of eienaars van grond in die Fynbosbioom te help om die uitsonderlike rykdom te waardeer en te bestuur. Deur te put uit die omvattende kennis van navorsers en bestuurders in die Fynbos Forum-gemeenskap, het ons gepoog om `n praktiese, toeganglike stuk gereedskap vir die verbetering van grondbestuur in die Fynbosbioom daar te stel, en om die jongste wetenskaplike kennis oor die bestuur van hierdie globaal belangrike, ryk ekostelsel te deel.

SKU: 9781920217365 Categories: , ,

Description

Karen J. Esler, Shirley M. Pierce, Charl de Villiers

Paperback

ISBN 9781920217365

 

Additional information

Weight 1.32 kg
Dimensions 24.2 × 21.2 × 1.8 cm