Kaap, kerrie & koesisters

R290.00

In Kaap, kerrie & koesisters neem die tweelingsusters Fatima en Gadija ons op ’n Kaaps-Maleise kosreis wat terselfdertyd ook ’n lewensreis is, want die resepte word saamgesnoer met herinneringe aan hulle kinderjare op die Kaapse Vlakte. Die twee glo aan huiskos en resepte wat vinnig, maklik en bekostigbaar is. Maklik, maar nooit eentonig nie. Daar’s iets vir elkeen se smaak: gheema-kerrie tot bredies, bykosse soos sambals en dhaltjies met ‘n byt.

SKU: 9780798177726 Category:

Description

Kaap, kerrie & koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Softcover

Published April 2019

ISBN 9780798177726

Additional information

Weight 1.270 kg
Dimensions 28.5 × 21.5 × 1.5 cm