Kweek Dit Self

R370.00

Wil jy leer hoe om jou eie groente, vrugte, neute kruie en speserye in jou tuin te kweek? Kweek dit self, deur JJ van Rensburg en Tinus Oberholzer, bevat al die nodige inligting wat jy sou nodig kry. Wees meer selfstandig!

 

SKU: 9781920217969 Categories: ,

Description

Kweek Dit Self

ISBN 9781920217969

JJ Van Rensburg & Tinus Oberholzer

Additional information

Weight 0.790 kg
Dimensions 24 × 21.5 × 2 cm