Sasol Voels van Suider-Afrika (PVC) 5de Hersiene Uitgawe

R450.00

Die vyfde uitgawe van Sasol Voƫls van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voƫldeskundiges. Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika.

SKU: 9781775846734 Categories: , ,

Description

Ian Sinclair, Phil Hockey, Warwick Tarboton, Niall Perrins, Dominic Rollinson & Peter Ryan

Sagteband

ISBN 9781775846734

 

Additional information

Weight 0.91 kg
Dimensions 21.5 × 15.3 × 2.7 cm