Volledige Gids Tot Slange van Suider-Afrika

R520.00

Hierdie langverwagte derde uitgawe van ’n  Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika  is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif.
Kenmerke van hierdie boek:
• Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag.
• Spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte.
• Eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar.
• ’n Aparte ‘Kyk uit vir’ blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer.
• Hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan.
SKU: 9781775847519 Categories: , ,

Description

Johan Marais

Paperback

ISBN 9781775847519

Additional information

Weight 1.49 kg
Dimensions 24.4 × 18 × 2.7 cm