Ons Is Een – Refiloe Moahloli

R150.00

Ek en jy lyk dalk verskillend, ons klink verskillend, ons bly op verskillende plekke en ons eet verskillende kos, maar wanneer ek in jou oe kyk, sien ek myself. ‘n Warm, vertroostende boek oor vriendskap en ubuntu wat beide ons ooreenkomste en verskille vier.

SKU: 9781776250400 Categories: ,

Description

Paperback

ISBN: 9781776250400

Refiloe Moahloli

 

Additional information

Weight 0.160 kg
Dimensions 27.4 × 21.4 × 0.5 cm